Didi Potgieter
eBook, ePUB

Hoe om 'n hart te steel (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Binne 'n kwessie van 'n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis die soor t man wat daaraan gewoond is om te kry wat hy wil hê. Boonop is hy net t e diep gewortel in die verlede waarvan sy graag wil w egkom. Albert se lewe is netjies en agt ermekaar en hy het r eeds die ring gekoop vir iemand wat uitst ekend daarin pas. Maar die loskop Milan maak dinge in hom wakk er wat eerder slapend moes bly. Toe Milan in die tuinwoonstel op sy er f intrek, help dit ook niks ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.