Helene De Kock
eBook, ePUB

Helene de Kock Omnibus 8 (eBook, ePUB)

Digby Grootgewaag Kronkelpad na Vergenoeg Sonder Winter

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Hierdie drietal verhale van Helene de Kock speel in die Riemland af, en is vol verrassings en romanse. Verhale wat nie gou vergeet sal word nie.Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en ook hul leed. Daar is 'n intieme verweefdheid in hulle drie se lewe. Die mooie Bettina leef geïsoleerd op hul plaas in die Riemland, die beeldskone weduwee, Zia, is 'n stralerjakker, en die jongste, die fraai Carola, is bitter jonk. Hierdie is 'n verhaal van diep, intense liefde, van offervaardigheid en ootmoed.Kronkelpad na Vergenoeg speel ook af in die Oos-Vrystaat waarheen die internas...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.