Helene De Kock
eBook, ePUB

Helene de Kock Omnibus 13 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
'n Omnibus wat twee romans, 'n novelle en 'n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In 'n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra ('n jong predikant) ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis 'n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar nou moet Mia as kelnerin in 'n restaurant ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.