Hartstog op see (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op 'n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Sy wil 'n bietjie die wêreld sien en interessante mense ontmoet - en, as sy eerlik is, ontsnap van haar dokter-eks, Jacques. Maar wat gebeur sodra sy aan boord stap? Dis net mans oral: die sexy Griekse eerste-offisier George Klopas, vrolike offisier Jim Sylvester, wat dadelik 'n ogie op haar het, die gladde Ierse dobbelaar Pat O'Neil, en haar belangrikste pasiënt, sir Geoffrey Percy en sy snobistiese familie wat saam reis. Natuurlik is daar ook die onweerstaan...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.