Bettina Wyngaard
eBook, ePUB

Grietjie se loutering (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Grietjie kniel langs haar bed met die gestreepte grys deken. Netso op haar knie¿ lees sy die Bybel. Dan bid sy. "Ag, Here, dra my deur hierdie dag. Help my. Sit 'n wag voor my mond, maak elke woord uit my mond sag en soet." Grietjie se loutering is die aangrypende verhaal van 'n weduwee wat haar inkomste as tydelike huiswerker verdien in Grabouw. Sy sukkel om kop bo water te hou, maar haar geloof dra haar. Wanneer haar seun deur 'n provinsiale rugbyspan gewerf word, het die gesin hoop op 'n beter lewe. Grietjie se geloof word getoets wanneer 'n tragedie die gesin tref. "Ek weet wanneer ek een...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.