Anel Pepler
eBook, PDF

Grade R in Perspective (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
14,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
7 °P sammeln!
Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, 'n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus 'n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As 'n kredietverskaffer vir tersiere opleiding van Afrikaanse studente vir meer as 'n honderd jaar, verteenwoordig die verhaal in 'n sekere sin die verhaal van Afrikaners - van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.