André P. Brink
eBook, ePUB

Gerugte van reën (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Gerugte van reën is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. Vir baie bly dit steeds een van André P. Brink se grootste romans. In 'n land geteister deur droogte bly reën net 'n gerug - maar as dit die slag kom, dan word dit 'n vloedwater wat alles met apokaliptiese geweld wegspoel. Hierdie sentrale beeld word weerkaats in al die fasette van Brink se voorstelling van Suid-Afrika op die rand van 'n afgrond. In die sentrum staan Martin Mynhardt, ryk Afrikaanse nyweraar, wat 'n naweek op sy ou familieplaas gaan deurbring om oor die verkoop daarva...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.