Geen Vergiffenis (eBook, ePUB)

Geen Vergiffenis (eBook, ePUB)

Die Grensvegter van die Laeveld - Die Volledige Reeks, Boek 6

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Sofort per Download lieferbar
7,79 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
6. GEEN VERGIFFENIS - WOESTE LAEVELD REEKSDie reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie buitengewone verhaal van liefde en avontuur en van die trotsering van doodsgevare.'n Onskuldige meisie, Helena de Vos, se groot liefde vir 'n man word verpletter toe hy haar en haar kindjie versaak en aan die genade van 'n wêreld vol skindery en wreedheid oorlaat. Maar sy veg moedig voort en help haar bejaarde, eksentrieke pa om sy aartsvyand, wat hom op sakegebied heeltemal geruïneer het, die hoof te bied. Haar p...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.