Ena Murray
eBook, ePUB

Ena Murray Omnibus 21 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
In die lekkerleesverhaal Señor die seerower wen verpleegster Andrea Smit 'n allemintige bedrag in 'n blokraaiselwedstryd - haar lewe verander ingrypend, en op 'n tropiese eiland kruis haar pad met dié van 'n aantreklike Spanjaard.In die speelse verhaal Junior in saal 7 gee 'n wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het 'n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.In Kaalvoet Katryntjie verloor die hoofkarakter haar hart aan haar voog, Festus D...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.