Kristel Loots
eBook, ePUB

Eendagmooi (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Janeke loop die ou, ou pad van 'n vrou wat gevaar staan om haar man te verloor. 'n Baie moeilike tiener en die feit dat Janeke weer 'n baba verwag, maak niks makliker nie. Ook nie die feit dat sy nie seker is hoekom haar man haar wil verlaat nie. En toe sy uiteindelik agter die kap van die byl kom, is sy nie meer so seker sy wou regtig weet nie. Op die lange duur, vrees sy, gaan sy veel meer as haar man verloor. Min dinge word haar gespaar en daar word meer as redelikheid van haar verwag. Maar uit hierdie verbryseling staan Janeke op in 'n helder oranje rok en blou skoene, ja en sy is bevry va...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.