Max Du Preez
eBook, PDF

Dwars (eBook, PDF)

Mymeringe van 'n gebleikte Afrikaan

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Max du Preez het 'n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as 'n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en 'n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het 'n sterwende soldaat se woorde in 'n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in die oë gekyk en sy hele verhaal van die polisie se moordbendes gepubliseer. Toe hy self by Vlakpla...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.