Dina Botha
eBook, ePUB

Dis effens gekompliseerd (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Wat doen 'n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in 'n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck is boonop die ridderlike tipe en red haar uit 'n ongemaklike situasie. Eintlik meer as een keer. Hy nooi haar na sy ouers se hotel vir die kerstyd en teen haar beterwete stem sy in. Miaan durf egter nie vir die aantreklike Alex val nie, want sy het 'n verlede. Met drie verbreekte verlowings op haar kerfstok kan sy onmoontlik nie goeie trou ma...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.