Brand Smit
eBook, ePUB

Die Volwasse Lewe (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou - of nie, kry kinders - of nie, koop 'n huis of huur 'n woonstel, kry 'n lening vir 'n nuwe kar of ry met 'n fiets wat kraak, vestig jouself in 'n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het 'n mens uitgesien daarna om "groot" te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit van jou bestaan, selfs jou oorlewing, gaan affekteer vir die volgende paar dekades. En jy moet verantwoordelikheid neem nie net vir jou eie lewe nie, maar vir die gesondheid en welsyn van ander mens...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.