Koos Bonedoos
eBook, ePUB

Die Volk (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Hierdie werk is gemik op die Volk, my Afrikaner-mense waarmee ek grootgeword het en langsaam verloor het na 1994. Die Boervolk. Met hierdie probeer ek jul aanpor om weer tot op jul voete te kom, reg te maak wat gebreek is in julself en sodra ons dit saam reggekry het- die res van die land. Dit is hartseer om die ondergang in my Volk te sien, hoe so baie agteruitgaan en sommiges steeds bo-op daardie swakstes onder ons trap om bo te kom of daar te bly. Ons het nie net onsself verloor in die chaos wat Suid-Afrika geword het nie, maar mekaar en onse waardes. Ons het verloor waarvoor ons eens gesta...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.