Die Seekat (eBook, ePUB)
A. P. Du Plessis
eBook, ePUB

Die Seekat (eBook, ePUB)

'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 2

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Sofort per Download lieferbar
6,05 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
2. DIE SEEKAT - OERWOUDVALK REEKSDie Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.In hierdie verhaal begelei die Oerwouvalk die vyf Suid Afrikaners terug na Suid Afrika, na hul ontsnapping uit die Goudstad van Skeba. Op pad terug sien hulle twee straalvegvliegtuie wat op mekaar skiet. Die een vliegtuig word gou neergeskiet, maar die loods spring betyds uit met 'n valskerm. Toe hulle hom ontdek is hy reeds sterwend. Hy vertel...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.