Die Poort van Trane (eBook, ePUB)

Die Grensvegter van die Laeveld - Die Volledige Reeks, Boek 2

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Sofort per Download lieferbar
7,66 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
2. DIE POORT VAN TRANE - WOESTE LAEVELD REEKSIn die woeste bosveld van Oos-Transvaal het 'n meisie verlore geraak. Sy bevind haar in 'n gebied wat wemel van roekelose fortuinsoekers, beesdiewe en smokkelaars. Daar is 'n tragedie verbonde aan haar wegraak en 'n groot prys word uitgeloof aan die man wat haar lewendig kan terugbring.Deur die kragte van die noodlot word 'n man op haar spoor uitgestuur. 'n Man wat 'n diepe wrok in sy hart het. 'n Man wat weke en maande lank al soek en soek en soek, nie na die vermiste meisie nie, maar na iemand teenoor wie hy al sy kille en verbete wraaklus sal afk...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.