Brand Smit
eBook, ePUB

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?Deels vertelling van 'n 20-jaar periode toe ek geworstel het met wat ek beskou het as die "noodsaaklike onaangenaamheid" van om te probeer geld maak, en deels verslag met insigte wat ek opgetel het in die proses.* * *Op Sondag 7 Desember 2014 skryf ek:'n Vreemde gedagte het onlangs by my opgekom: om myself te posisioneer as iemand wat advies gee oor die onderwerp van geldmaak van die huis af. Ek het selfs gedink om soos honderde ander sogenaamde internet bemarkers 'n e-poslys op te bou van mense wie ek sal kontak elke keer wanneer ek 'n nuwe stuk geskryf het oor die...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.