Die hart van 'n wenner (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
7,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Emosionele welsyn lê aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om 'n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God. Die hart van 'n wenner was die eerste boek oor emosionele intelligensie wat vanuit 'n Christelike perspektief geskryf is. Dit is al ses keer herdruk en 13 400 eksemplare is a...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.