Johnita le Roux
eBook, ePUB

Die engel en die bont bees (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
"Nes 'n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk." Magrieta Malgas, die kleindogter van 'n reënmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes aangekla. Saam met haar onwaarskynlike medebeskuldigdes, 'n bejaarde en 'n gestremde, beweer sy dat hulle die rivieroewer slegs maar oopgeskiet het om 'n oorlede vrou se as te bêre waar 'n groot vloed dit sal meesleur. "Weg ... see toe." Susara Vermeulen, 'n ietwat onbeholpe verslaggewer, word Oranjerivier toe gestuur om die saa...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.