Die dinge van 'n kind (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
9,95 â‚¬
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 Â°P sammeln!
"Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad." Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van 'n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek Ã...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.