Ilse Roux
eBook, ePUB

Die Bybelse vas (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang. Ilse Roux verduidelik in Die Bybelse vas wat die verskillende vorme van vas is, soos onder meer die Ester-vas, die Daniël-vas en 'n digitale vas, en hoe dit in praktyk aangepak kan word. Sy bespreek ook hoe die toepassing van hierdie Bybelse beginsel eietydse gelowiges kan versterk in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus. Die skrywer deel haar eie inspirerende ervarings en deurbrake, asook kragtige getuienisse van ander met nagevorste inligting en st...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.