Jaco Jacobs
eBook, ePUB

Die Boekwinkel Tussen die Wolke (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Welkom by Kop In Die Wolke - Ella se gunstelingwinkel op aarde. 'n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en 'n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag 'n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander ... as sy dapper genoeg is.Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit 'n onverwagse o...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.