Harriet Christou
eBook, ePUB

Die bleek man op my hakke (eBook, ePUB)

My lewe met skisofrenie

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie. Harriet vertel 'n sonderlinge verhaal, en sy doen dit onverskrokke en openhartig. Sy vertel van die tuimelrit deur die dieptes van ontreddering en ellende, van herhaalde mislukte behandeling totdat sy korrek gediagnoseer is en die regte medikasie begin kry het, van die desperate soeke na begrip en aanvaard...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.