Jeanette Stals
eBook, ePUB

Dag drie (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Luna Joubert se moed en vernuf word weer tot die uiterste beproef in Dag drie. Sy en haar medespeurder, Johan, vergesel vir Mike, 'n volbloed diepdekkingsagent, op 'n missie na Mauritius waar Mike met 'n informant kontak sal maak. Luna en Johan moet die skyn van gewone vakansiegangers vir hom help bewaar, maar niks loop volgens plan nie. Hulle eerste dag op die eiland lewer die lyk van 'n jong meisie op wat ooglopend vermoor is. Die informant laat nie van hom hoor nie en hulle word uit die bloute deur wildvreemde mense 'bevriend'. Rooi ligte flikker toe hulle genooi word vir 'n visvang-uitstap...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.