Daan Dreyer se blou geranium (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Daan Dreyer voel soos 'n has-been. Sy vrou het hom gelos ("Ek het jou ontgroei, Daan") en sy twee kinders rol hul oë vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die werk gaan dit ook maar droewig - hy is ná alles 'n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom 'n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as 'n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai. 'n Fantastiese roman oor 'n man op die rand van 'n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.