Christine le Roux Omnibus 6 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in:Die glasappel is 'n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir 'n verandering na die liefde deur die man se oë kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder 'n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar 'n verstrooide meisie wat dink hy is 'n messelaar en wat hom heeltemal deurmekaar maak.In die tweede verhaal, Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog bes...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.