Lanie van Reenen
eBook, ePUB

C'est la vie (eBook, ePUB)

Van lief en leed en kanse vat

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
"Meesleurend, hartseer en snaaks ... vol vonkel." - Marita van der Vyver Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die "beste boetiekhotel in die streek" geskep. Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die wêreldwye finansiële krisis, en 'n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in 'n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur. Dan is daar die kwaai brandwe...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.