Wendy Maartens
eBook, PDF

Bybelstories vir kinders (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hul...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.