Chris Schoeman
eBook, ePUB

Broers in die stryd (eBook, ePUB)

Hollanders in die Anglo-Boereoorlog

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het 'n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en 'n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder 'n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die traum...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.