Albert Blake
eBook, ePUB

Broedertwis (eBook, ePUB)

Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Een oorlog, twee broers, een tragiese twis - die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as 'n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner wat die wapen teen sy eie mense opgeneem het. In Broedertwis klim Albert Blake as't ware in dié twee broers se koppe. Hy probeer verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Watter rol het geloofsoortuigings, elkeen se eiesoortige karakter, ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.