Brandmerk (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Hy kan eerlik sê kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy 'n goeie pa sal maak. Die dogtertjie weeg byna niks en hy pluk haar met gemak tot binne-in sy voertuig. Hy trek dadelik weg, die spartelende kind oor sy skoot. Sy probeer onder sy greep uit kom, maar hy druk haar half onder die stuurwiel in. Hy kyk rond. Niemand storm uit 'n huis of roep agter hom aan nie. Hy neem aan hy het bespeuring ontglip. Hy gee 'n ingenome laggie. Practice makes perfect, nè. 'n Kombers van boosheid daal neer oor 'n plattelandse dorp wanneer Portia Serape se vyfjarige dogtertjie gegryp word, maar d...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.