eBook, ePUB

Bokke se kombuis (eBook, ePUB)

Vier die liefde vir kos, familie en rugby

Fotograf: Heath, Warren / Redaktion: Heath, Duane
Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Bokke se Kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan 'Boland' Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha om hul liefde vir kos te onthul. Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisiekameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee '...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.