Rita van Dyk
eBook, PDF

Boendoe-kos vir die Afrika-bos (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai. Al die resepte kan oor die kole, of oor 'n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders 'n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat 'n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.