Bloed op haar hande: Vroue agter tralies (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om 'n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke dwarsoor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by babas agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met 'n kleptomaan, 'n prostituut, mesmoordenaresse en vroue wat gemoor het met huurmoordenaars. Vroue met bloed op hul hande. Wat het so verskriklik skeefgeloop in hul lewens? En is daar 'n mens agter die misdadiger? "There are no sweetie pies in Pollsmoor. And the women are the worst." 'n kommissaris ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.