Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking (eBook, PDF)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
17,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
9 °P sammeln!
Watter faktore dra daartoe by dat A literere werk suksesvol is en selfs as A blitsverkoper bestempel kan word? Is dit die literere gehalte daarvan; die sogenaamde intrinsieke eienskappe soos komposisie, struktuur of meerduidigheid; kortom "e;the amount and diversity of material integrated"e; in die woorde van Wellek en Warren? Of kan sukses toegeskryf word aan suksesvolle bemarking; die skrywer se 'postuur' en selfposisionering; en aan die wyse waarop die motiewe en tema van die boek aansluit by heersende diskoerse? In hierdie baanbrekerswerk val die klem op laasgenoemde, naamlik die s...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.