Kristel Loots
eBook, ePUB

Aspoesterskoene (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Soveel bespiegelings, soveel onbeantwoorde vrae, soveel geheime ... Ná al die jare raak Sarah opnuut in dié web van verskrikking verstrengel. Haar matriekreünie moet sy bywoon, ná amper 'n kwarteeu haar demone op Doringbaai in die oë gaan kyk, moet sy Marius Malan weer sien. Hy, wat haar magteloos woedend maak, maar steeds haar hart besit. Al is sy Christian se vrou en Waldo se ma. Haar mooie Aspoesterskoene moet haar wankelende selfvertroue 'n hupstoot gee, maar vir haar skuldgevoelens het sy nie raad nie. Dis sý wat ná Gertruida se dood die wantroue in Marius aangehits het, wat sý sk...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.