Annemari Coetser
eBook, ePUB

Aan die windkant (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ¿ vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder by 'n suksesvolle maatskappy gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar seksueel teister, bedank sy. Om weer balans te vind, besluit sy om 'n lewensverrykingskursus op ¿ klein Vrystaatse dorpie, Garsveld, by te woon. 'n Vreemde sameloop van omstandighede veroorsaak dat sy nog ¿ paar dae aanbly. En dan begin die poppe dans. Sy leer ken Sonnies, die gawe bouer. En Thoso wat eiehandig ¿ versorgingsplek vir vigswesies aan die gang hou. Faure, die man met die kostelike t...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.