Deon Meyer
eBook, ePUB

13 uur (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos ¿ dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, ¿ jong meisie se lyk lê langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom ¿ spesiale dag wees: Die begin van ¿ nuwe era in sy loopbaan, as mentor van ¿ groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. 'Kaptein Bennie Griessel'. Dit kl...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.