Colleen Cross
Gebundenes Buch

Uitbarsting

Katerina Carter-misdaadroman

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
30,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
15 °P sammeln!
Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat... Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ¿ geïsoleerde eiland ontbloot ¿ misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ¿ onheilspellende misdaad lê diep onder in die water. Kat ontbloot ¿ afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar ge...