Manne van eer

Manne van eer

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
15,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
8 °P sammeln!
Hierdie boek fokus op 'n unike element in mans wat lewens rondom hulle en selfs die gang van geskiedenis verander. Dit is nie iets wat net vir 'n paarmagtige en dapper mans voorgehou is nie. Dit verg durf, uithouvermoë, getrouheid enbereidheid van mans om te dien en self hulle lewens neer te; vir ander. Die boek verwys na 'n lewens veranderende kommissie van God om te wandel in Eer; volgens Sy kode te leef as 'n alles onvattende waarde in elke verhouding. Eer kan in die openbaar gewys word, maar ook stilletjies en onopgemerk. Dit werk deur houdings van eer, woorde en optrede en gee respek, wa...