Jona
Raymond Hausoul
Broschiertes Buch

Jona

Genade vir laksmanne en misdadigers

Übersetzer: Schelde, Peter van der
Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
10,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Jona is een van die bekendste boeke van die Bybel, bekend vir die verhaal van Jona en die vis. Die boek openbaar die kontras tussen mens en God: God is konsekwent, Jona nooit nie. Terwyl Jona ontrou is aan sy sending, bly God getrou aan sy hart. Dr. Raymond R. Hausoul verken die argeologiese en historiese feite van die boek Jona. Hy verbind die Ou Testament met die Nuwe Testament en beklemtoon die vernuwing van God en die Koninkryk van God. Die in-diepte vrae maak die boek geskik vir beide groepbesprekings en persoonlike studie. Hierdie studieboek bied 'n in-diepte en praktiese benadering tot ...