Getuienisse
Anna de Wet
Broschiertes Buch

Getuienisse

Profetiese Woord, Visioene en Wonderwerke in Gebed

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
23,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
12 °P sammeln!
Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in 'n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my 'n gebedsmaat gestuur, met 'n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. Ná 'n jaar was ek gereed en het Hy ons in 'n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het gesê ons moes 'n A4 lyntjiesboek en 'n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons ge...