Ebbe Dommisse
Broschiertes Buch

FORTUINE - Die Wel en wee van Afrikaner-Magnate

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
23,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
12 °P sammeln!
Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. 'n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die opkoms van die Afrikaner-magnaat is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging. Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is dié mediagroep tot 'n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey...