Nina JablonskiHolly McGee
Broschiertes Buch

Dis Net Vel, My Pel!

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
19,00 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
10 °P sammeln!
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: “Dis net vel, my pel!” ’n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi ...