Steve Hofmeyr
Broschiertes Buch

Die Onaantasbares

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
12,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaan staan en verlief raak, dodelik. Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In 'n land waar kontrakmoorde toenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van 'n lastigheid ontslae wil raak. 'n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doen nie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom? Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sál vloei. Die Onaantasbares is hulle wat glo hul...