Die Liefdes Vader Hart
Lois L
Broschiertes Buch

Die Liefdes Vader Hart

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
18,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
9 °P sammeln!
Lois is baie lief vir die natuur en vind groot berusting daar vir 'n wegbreek van haar besige lewe as verpleegster met veeleisende ure, hulp aan gemeenskap in aftye, bidure en besoeke. Sy is ook lief vir kunswerk, en skilder graag wanneer sy tyd het. Haar groot passie is mense, verhoudings en sy reis ook baie. Haar liefde vir die pad (of vliegtuig) verskaf gereeld geopende geleenthede vir Sy Koningryk se werk. Saai saaier saai... Die Here sal natmaak en laat groei.