Jodi Picoult
Broschiertes Buch

DIE BELYDENIS

Twee vroue. Een geheim

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
19,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
10 °P sammeln!
Die ontdekking van ’n dooie baba in ’n skuur op ’n Amiese plaas in Amerika dreig om ’n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, ’n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie. Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, ’n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie to verdedig. Ellie word as Katie se toesighouer aangeste...