Die Banting-Sakgids

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
10,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet sukses-vol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal 'n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra p...