Izak Du Plessis
Broschiertes Buch

Boereverneukers

Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
12,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in 'n ommesientjie platsak gaan laat. Want hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. En as jy jou oë uitvee, is jy nie net jou geld kwyt nie, maar ook jou reputasie en status, terwyl die gladdebek lankal soos mis voor die môreson verdwyn het. Sommige van hulle is so goed dat hulle selfs bewonder word ten spyte van hul verfoeilike skelmstreke. Boereverneukers...