Blink Blinkers Blinkerboom
Corinne Badenhorst
Broschiertes Buch

Blink Blinkers Blinkerboom

'n Saam-speel-storie met 'n blink plan

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
15,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
8 °P sammeln!
Die storie beoog om, ongeag konfliksituasies wat die lewe bring, beide kind en ouer se hart aan te raak om met dapperheid en verantwoordelikheid hul eie veerkrag te bestuur. Deur ervaringsleer en stories onthou ons 22 keer beter. Met hierdie storie vertrou ek dat dit positief sal meehelp om karakterontwikkeling by die leser en hoorder tot gevolg sal hê. Mag die boekie jou en jou hartsmense met wilskrag, veerkragtigheid asook 'n dapper en liefdevolle hart seën om elkeen te help om sy/haar volle potensiaal te bereik. Die storie is op 'n beantwoorde gebed gebaseer wat 'n besonderse invloed op o...